Sunday  22 August 2004

 

Dear Believer,

 

Thanks to Ms Pauline van Wyk and Salom Ferguson for our first translation to Afrikaans and the typing of the script. Please find the Afrikaans version below.

 

Today we start the study 1 John. The themes in 1 John are love, light, life and fellowship. John wrote this letter in about  A.D. 90, he combats heresy and assures Christians of eternal life. Certain persons were teaching false or deceitful doctrines in the area around Ephesus. In this 21st Century Christians are being misled by an amalgamation of Gnostic, Spiritualist and Eastern religion. 1 John has an important message for every true believer.

 

Please feel free to use these studies in care groups, Bible studies and at home for spiritual enrichment.

 

Remember; To know God, is to live a righteous life in Christ.

 

Best regards

Pastor, Dr Cliff  Ferguson   prayer@image.org.za

Image Ministries    http://image.org.za

 The book of 1 John; Chapter 1

1 John Chapter 1

1Jo 1:1 What was from the beginning, what we have heard, what we have seen with our eyes, what we beheld, and what our hands touched, as regards the Word of Life. 1:2 And the Life was revealed, and we have seen, and we bear witness, and we announce to you the everlasting Life which was with the Father, and was revealed to us.  1:3 We announce to you what we have seen, and what we have heard, that you also may have fellowship with us. And truly our fellowship is with the Father and with His Son, Jesus Christ.  1:4 And we write these things to you, that your joy may be full. 

1:5 And this is the message which we have heard from Him, and we proclaim to you: God is light, and no darkness is in Him, none!  1:6 If we say that we have fellowship with Him, and we walk in darkness, we lie and are not practicing the truth.  1:7 But if we walk in the light, as He is in the light, we have fellowship with one another, and the blood of His Son Jesus Christ cleanses us from all sin. 1:8 If we say that we have no sin, we deceive ourselves, and the truth is not in us. 1:9 If we confess our sins, He is faithful and righteous that He may forgive us the sins, and may cleanse us from all unrighteousness. 1:10 If we say that we have not sinned, we make Him a liar, and His Word is not in us.

Scriptural Context 

 

1 John was probably not a letter sent to a particular congregation but rather a circular sort of memorandum. John was concerned about the wellbeing of the Christians and did not want them misled by other unsound doctrines that were developing together with Christianity.

 

 (1:1-4) Introduction

This apostle excludes his name from the letter as the author of Hebrews does (Jerome, AD 350 - 520). He commences with the Word as John 1:1 begins: In the beginning was the Word, and the Word was with God, and the Word was God. The difference here is that the author brings the context of life into being. The Word of God being revealed to us as everlasting life.

 

(1:5-10) Living in the Light :

The corporate message that was heard from Jesus being proclaimed to the congregations was the God is light and that he has no likeness to darkness. This means where God is there is Light, it is no wonder the sun and moon are not necessary in the new Jerusalem, if God is light and we are with him we will know no darkness. The promise of light is for both the here and now and for eternity.

 

We are reminded of our sinful nature and of the cleansing through Christ. Sin is likened to darkness. Sin removes joy and brings about darkness. Light comes through Jesus who forgives our sin at our repentance. What was done in darkness is destroyed by the light.  Self-righteousness is condemned but the cleansing of sin comes by the blood of Christ. Our cleansing is  linked to God's Word, and  includes light, life, harmony and joy in Christ.

In context with daily living  

 

The Word brings life:

Our concept of life changes when we combine mortality to the life brought by the living Word, Jesus Christ (John 1:1-10; 8:12; 2Tim 1:10). This transformation from mortal to immortal has two stages: firstly at repentance we receive a promise of immortality linked to a life changing experience in Christ. Our lives are  sustained through our salvation which destines us for eternal life.

 

Secondly we become immortal in Christ as we transcend into eternal life after death. This transition is controlled by God and his Word that brings life. Eternal life is linked to eternal light, where God is there is light. Where darkness is there is fear and uncertainty. Eternal life expels rules of science and nature (James 1:12; 4:14; Titus 1: 2; 3:7; 1Tim 1:16; 6:12; 19).

 

To live in the light of Christ:

Humans are prone to sin due to our fleshly desire. The consequences of our deeds bring about darkness or light. This darkness brought about by sin is self inflicted and will become unbearable, hence the comparison of sin to a heavy load. Sin is thus a progression toward death, hopelessness and darkness. Light replaces fear, anxiety, uncertainty with love, joy, peace, harmony, certainty and life.

 

Living in the light has a number of rules:

  • Admitting

  • Confessing

  • Being faithful to God's word (Col 3:16)

  • Avoiding sin

  • Avoiding works that cause undesirable consequences

Living in the Light of God makes you a light bearer to those who live in darkness.

Summary: 1 John 1

Has two main sections: 

  • 1 John (1:1-4)            Introduction to Christ

  • 1 John (1:5-10)         Living in the Light

 Die boek van 1 Johannes; Hoofstuk 1

1 Johannes;  Hoofstuk 1 (Ou Vertaling)

 

1Jo 1:1 Wat van die begin af was, wat ons gehoor het, wat ons met ons o gesien het, wat ons aanskou het en ons hande getas het aangaande die Woord van die lewe  1:2 en die lewe is geopenbaar, en ons het dit gesien, en ons getuig en verkondig aan julle die ewige lewe wat by die Vader was en aan ons geopenbaar is 1:3 wat ons gesien en gehoor het, verkondig ons aan julle, sodat julle ook gemeenskap met ons kan h; en ons gemeenskap is met die Vader en met sy Seun, Jesus Christus. 1:4 En ons skrywe hierdie dinge aan julle, sodat julle blydskap volkome kan wees.

 

God is lig.  Hy wat in die lig nie wandel nie, het geengemeenskap met Hom nie.

 

1Jo 1:5 En dit is die verkondiging wat ons van Hom gehoor het en aan julle verkondig: God is lig, en geen duisternis is in Hom nie. 1:6 As ons s dat ons met Hom gemeenskap het en in die duisternis wandel, dan lieg ons en doen nie die waarheid nie. 1:7 Maar as ons in die lig wandel soos Hy in die lig is, dan het ons gemeenskap met mekaar; en die bloed van Jesus Christus, sy Seun, reinig ons van alle sonde. 1:8 As ons s dat ons geen sonde het nie, mislei ons onsself en die waarheid is nie in ons nie. 1:9 As ons ons sondes bely, Hy is getrou en regverdig om ons die sondes te vergewe en ons van alle ongeregtigheid te reinig. 1:10 As ons s dat ons nie gesondig het nie, dan maak ons Hom tot n leuenaar en is sy woord nie in ons nie.

 

Skriftuurlike inhoud

 

Waarskynlik was 1 Joh nie 'n brief wat na 'n spesifieke gemeente gestuur is nie maar eerder 'n soort memorandum of omsendbrief.  Johannes was besorg oor die welstand van die Christene en wou nie toelaat dat hulle deur onjuiste of valse dogmas, wat tergelyke tyd met die Christendom ontwikkel het, mislei word nie

 

 (1:1-4)  Inleiding:

Net soos die skrywer van Hebrers (Jerome, AD 350 - 520) laat hierdie apostel sy naam weg van die brief.  Hy begin met die "woord" soos Joh 1:1 In die begin was die Woord, en die Woord was by God, en die Woord was God.  Die verskil hier is dat die skrywer die begrip om te lewe in konteks wil bring.  Die woord van God word aan ons geopenbaar as die ewige lewe.

 

(1:5-10)  Lewe in die lig:

Die boodskap stem ooreen met wat Jesus aan die gemeentes verkondig het.  Jesus het dieselfde boodskap aan die mense naamlik dat God lig is en geen behae aan duisternis het nie.  Dit beteken dat waar God is, is lig.  Dit is dus geen wonder dat daar nie noodwendig 'n son en maan in die Nuwe Jerusalem hoef te wees nie.  God self is die lig en wanneer ons by Hom is sal ons geen duisternis ken nie.  Die belofte van die lig is vir nou en hier sowel as die ewigheid.

 

Ons word herinner aan ons sondige natuur en die reiniging deur Jesus Christus.  Sonde is gelyk aan duisternis.  Sonde verjaag vreugde en bring droefheid.  Die lig kom deur Jesus wanneer ons ons sonde bely en Hy ons vergewe.  Dit wat in die duisternis plaasgevind het word deur die lig vernietig.  Eiegeregtigheid word veroordeel maar ons word gereinig deur die bloed van Christus.  Ons reiniging is verbind met die Woord van God en sluit lig, lewe, harmonie en vreugde in Christus in.

 

In ooreenstemming met die daaglikse lewe.  

 

Die Woord bring lewe:

Ons begrip van die lewe verander wanneer ons sterflikheid tot die lewe bring deur die lewende Woord van Jesus Christus (Joh 1:1-10; 8:12; 2 Tim 1:10).  Hierdie transformasie van sterflik na onsterflik het twee fases:

 

Eerstens - wanneer ons bely en berou het ontvang ons die belofte van onsterflikheid saam met 'n ervaring wat ons lewe verander in Christus.  Ons lewens word gesteun deur ons verlossing wat ons bestem vir die ewige lewe.

 

Tweedens - word ons onsterflik in Christus wanneer ons na ons dood die ewige lewe ontvang.  Hierdie 'oorgang' word gekontroleer deur God en Sy Woord wat lewe bring.  Ewige lewe is verbind met ewige lig.  Waar God is, is lig.  In die duisternis is angs en onsekerheid.  Die ewige lewe verban die rels van die wetenskap en die natuur. (Jakobus 1:12; 4:14; Titus 1: 2; 3:7; 1 Tim 1:16; 6:12; 19).

 

Om in die lig van Christus te lewe:

Die mens is geneig tot sonde deur sy vleeslike begeertes.  Die gevolge van ons dade bring duisternis of lig na vore.  Hierdie duisternis wat ontstaan het deur sonde is selfopgel en word ondraagbaar - aldus word sonde vergelyk met 'n swaar las.  Sonde is dus progressie na die dood, wanhoop en duisternis.  Lig vervang vrees, angstigheid en onsekerheid met leifde, vreugde, vrede, harmonie, sekerheid en lewe!

 

Om in die lig te lewe is daar sekere rels om na te kom:

  • Te erken

  • Te bely

  • Getrou aan die Woord van God te wees  (Kol 3:16)

  • Sonde te vermy

  • Dade te vermy wat ongewenste gevolge het

Om in God se lig te lewe maak jou 'n lig vir die wat in duisternis lewe.

Opsomming:

1 Joh 1 het twee hoof afdelings: 

  • 1 Joh (1:1-4)            Voorstelling aan Christus

  • 1 Joh (1:5-10)         Lewe in die lig

 

Vertaling

van Wyk, P.L. 2004. Vertaling van studie na Afrikaans. Pretoria. Image ministries

Ferguson, S.D. 2004. Verwerking van vertaling. Pretoria. Image ministries

Bibliography

van Wyk, P.L. 2004. Vertaling van studie na Afrikaans. Pretoria. Image ministries

Fosloo, W. & van Rensburg, F.J. 1999. Die Bybelmellenium eenvolumekomentaar. Goodwood: Christelike Uigewersmaatskapy Vereniging.

Die Bybel, 1933. Bybelgenootskap van Suid Afrika: Sewende uitgawe (Naslaan) 1996 (Herset) Tweede druk 1998. Goodwood: Nasionale boekdrukkery

Hayford, J.W. (eds.) 1991. The Spirit Filled Bible. USA: Thomas Nelson inc.

Henry, M. 1706. Matthew Henry's Commentary on the Whole Bible: complete and unabridged in one volume. Twelfth Printing 2001. USA: Hendrickson Publishers.

Jerome, AD 350 - 520. The New Jerome Bible handbook. First published 1992. Norfolk: The Barth Press.

Louw, J.P. & Nida, E.A. (eds) 1993. Greek-English Lexicon of the New Testament based on the Semantic domains. Volume 1. Goodwood: Bible Society of South Afrika

Louw, J.P. & Nida, E.A. (eds) 1993. Greek-English Lexicon of the New Testament based on the Semantic domains. Volume 2. Goodwood: Bible Society of South Afrika

Strong, J. 2000. The New Strong's Concise dictionary of Bible words. Nashville: Thomas Nelson Publishers

Deist, F. 1985. A concise dictionary of theological related terms. Hatfield: J.L. van Schaik

Meyers, R. 2000. E-Sword; Equipping Ministries Foundation. USA: E-Sword Bible software. Shareware.